Every child first, every day!
Hluhluwe Private School  

Hluhluwe Privaatskool  

Elke kind eerste, elke dag!

Tel: +27 (0) 35 562 2075  Fax: +27 (0) 35 562 2082  Pobox 70, Hluhluwe, 3960  Email: [email protected]  Hoof: Antoinette van Staden  [email protected]

Geskiedenis * History

Ons skool is in 1995 gestig met 29 leerlinge en 3 onderwysers. Tans het ons meer as 118 leerlinge en 13 onderwysers.

Hluhluwe Privaatskool bied toekomsgerigte onderwys aan. Ons geloof in die Here en dus ons Christenskap is nie onderhandelbaar nie. Ons het ten doel die voorbereiding van u kind sodat hy/sy as gelukkige mens ontwikkel. Ons is geaffilieer by die "Independent Schools Association" vir administratiewe en akademiese ondersteuning.

Die skoolgrond was 'n ou pynappelland met geen geboue op nie! Ouers het hulle tyd en ondervinding opgeoffer en gehelp om die skool te bou!
Ons skool smelt saam met sy omgewing en sy bekoring is sekerlik nêrens anders te vinde nie.

Ons beplan nog heelwat uitbreidings by ons skool wat sal verseker dat ons personeel en leerlinge nog meer unieke onderrig sal ontvang.

The school started in 1995 with 29 learners and 3 teachers and at present we have over 118 learners and 13 teachers.
Our belief in the Lord and our Christianity is key to our teaching. Our main goal is to prepare your child so that he/she may be a grounded, happy individual!
We are affiliated with the Independant Schools Association, and they assist us administratively as well as academically.
The school ground was an old pineapple field with no structures. Parents offered their time and expertise to build classrooms, buildings and gardens!
Our school is part of its' environment and has a charm to it that can't be replicated elsewhere!
We are always growing and have many building projects for the future, which will offer the students and teachers more unique experiences when coming to Hluhluwe Private School.

Kaart * Map

Hluhluwe lot 108 h kwazulu natal south africa