Every child first, every day!
Hluhluwe Private School  

Hluhluwe Privaatskool  

Elke kind eerste, elke dag!

Tel: +27 (0) 35 562 2075  Fax: +27 (0) 35 562 2082  Pobox 70, Hluhluwe, 3960  Email: [email protected]  Hoof: Antoinette van Staden  [email protected]

Onderwysers * Teachers

Agter van links na regs / Back from left to right:

Melinda Briggs, Eldaret Taylor, Adel Briggs, Jill Eliot, Dirkje Erasmus, Laura Davies & Bea Visagie.  

Voor van links na regs / Front from left to right:

Ezelle Linde, Lisa Scheepers, Carmen Reddinger,  Antoinette van Staden (hoof), Charne von Plaster, Esther Keyser & Tarah Boshoff.

Personeel

Ons onderwysers se doel is om ons skool n top skool te maak en om die beste vir ons leerlinge te gee, om u kind veilig te laat voel en te stimuleer vir alle fases van ontwikkeling.  Toegewyde en entoesiastiese personeel wat ‘n passie het vir die onderwys.  Ons het harte wat nooit verhard nie, geduld wat nooit opraak nie en aanraking wat nooit seermaak nie.  Ons personeel is lief vir die kinders en omgee en aandag is deel van hulle daaglikse taak.

Personnel

Our teachers aim is to make our school a top educational facility and to give the best to our students, to let your child feel safe and to stimulate them at all stages of development.  We have dedicated and motivated personnel with a passion for teaching.  Our hearts never harden, our patience is endless and our touch never hurts.  Our personnel love children and care and attention is part of their daily task.